Botswana

view in chronological order


Jaco
Rooibeklyster.
Jaco

Ons is vir twee dae by die Sedia River Hotel in Maun, langs die Thamalakane-rivier. Hugo en Caro sit en werk tans, terwyl Jaco sy voëlboek voos blaai om die swetterjoel nuwe spesies te probeer identifiseer.

Jaco
Ons pomp nou die wiele voor ons vertrek na Maun.
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Hugo Minnaar
7s, 1.0 MB
Jaco
Ons kamp by Gweta Lodge wat 'n heerlike swembad het.
Jaco
'n Groepering baobab-bome op Kubu Island. Die Sua-soutpan strek oor die horison en in die voorgrond is een van die klipmure wat honderde jare gelede gebou is.
Jaco
Die volmaan by Kubu Island.
Jaco
Caro en Jaco het vanoggend vroeg opgestaan en gekyk hoe kom die son aan een kant van die eiland op terwyl die maan sak aan die ander kant.
Jaco
Hierdie foto is in die maanlig geneem. Omdat ons nie vleis gehad het nie, het ons maar pap gemaak (saam met 'n paar goed uit blikkies) vir erfenisdag.


view other blogs