Botswana

view in chronological order


Caro Minnaar
Lechwe
Caro Minnaar
Vlakvark en impala in die agtergrond
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Die rivier voor ons kampplek in Khwai
Caro Minnaar
Luiperd
Caro Minnaar
Waterbok
Caro Minnaar
Zebras
Caro Minnaar
Khwai kampplek
Caro Minnaar
Buffels
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Kudu
Caro Minnaar
Een van die paaie langs die Khwai rivier.
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Olifant
Caro Minnaar
Seekoeie
Caro Minnaar
Gekookde eier vir middagete
Hugo Minnaar
Jaco en Caro kyk na voël fotos op Jaco se laptop, maar die son weerkaats op die skerm. Toe maak hulle 'n plan.
Jaco

Ons was nou twee dae in die Khwai-gebied op die oostelike rand van die Okavango Delta, tussen die Moremi en Chobe reservate. Dit is die eerste waterryke natuurgebied wat ons verken in Botswana en dit was 'n spesiale ervaring. Ons het baie van die volgende gesien: olifante, seekoeie, krokodille, waterbokke, rooibokke, sebras, kameelperde, visarende. Die voëllewe was ook besonders en ons het 'n wye verskeidenheid spesies gesien. Nou weer terug in Maun.

Jaco
Heuglinjanfrederik.
Jaco
Witkruiskatlagter.


view other blogs