Botswana

view in chronological order


Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Hugo Minnaar
Hugo Minnaar
Hugo Minnaar

Daar twee nuwe foto albums by twomonkeys.in/botswana

Hugo Minnaar
Konvooi van 11 G-wagons van Duitsland, by die Mohembo grenspos.
Hugo Minnaar
Pannekoek vir aandete by Guma. Het ook oorskiet ingepak vir piekniek in Mahango die volgende dag.
Hugo Minnaar
Jaco
Die water vloei nie elke jaar op dieselfde plekke nie. Ons het weer 'n bloutjie geloop met Susan wat ons deur die middel van die moeras wou lei.
Jaco
Ons het so 'n paar kilometer geroofkyk in die Chobe reservaat en is toe beloon met 'n kameelperdkarkas waaraan die krokodille gevreet het.
Jaco
Saalbekooievaar.
Jaco
'n Fotogeniese waterbok.
Jaco
'n Kameelperd wat water drink lyk altyd aardig.
Jaco
Ander toeriste het Makoro-reise in die rivier gedoen. Dit lyk nogal ontspannend. Die gidse kry nogal verbasend baie spoed met die houtstokke.
Jaco
Waterdikkop.
Jaco
Ons het van die skaars lelkraanvoƫls gesien.
Jaco
Grootlangtoon (Jacana). Nog 'n voƫl wat volop is in die Khwai.


view other blogs