Botswana

view newest entries first


Caro Minnaar
Caro Minnaar

Hier is nog 'n paar foto's van Etosha. Die groot groep Springbokke het lank staan en wag vir 'n beurt by die watergat wat beset was deur die olifante. Elke keer as dit lyk of die olifante klaar gedrink is stap hulle nader net om weer weg gejaag te word. Dit het later gelyk of die olifante net in die water speel.

Ons het ook uiteindelik 'n leeu gesien!

Caro Minnaar
Buite Outjo het ons by Basecamp gekamp. 'n pragtige kampplek.
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar


view other blogs