Botswana

view newest entries first


Hugo Minnaar
Hugo Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar

Ons het gisteraand in Etosha geslaap. Dit was lekker warm. Al die diere naby die pad het opgemaak vir die hitte. Ons het 'n rekord hoeveelheid kameelperde gesien. Ons het ook gedink ons het 'n paar olifant spoke gesien, maar was darm net olifante wat in die wit grond van die pan 'n stofbad gevat het.

Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar

By die watergat van die Halali kampplek kan jy tot so laat bly sit as wat jy wil. Die sonsondergang was 'n regte african-safari-brandende-bal-vuur.
By die watergat het jakkalse, hyenas, renosters, olifante en selfs 'n reuse slang kom water drink.

Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar
Caro Minnaar


view other blogs