Botswana

view newest entries first


Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Jaco

Ons het gisteraand by Verneukpan gekamp. Dit was 'n interessante ervaring. Die pan smokkel inderdaad met mens se kop. As die wind begin waai bedek dit alles in 'n fyn rooi poeierstof. Ons ry nou in 'n ligte reën net duskant Kenhardt en mik na Augrabies.

Caro
Jaco
Jaco
Kenhardt.
Jaco

Audio

35s, 82.2 KB
Caro
Hugo

https://www.skypixel.com/pilo…

Jaco

Ons het in Kakamas gestop vir brood en brandstof en ry nou na akkommodasie buite die hek van Augrabies waar ons vanaand gaan bly.

Jaco
13s, 1.8 MB
Jaco

Slaap vanaand in 'n baie lekker huisie by Kleinbegin Gastehuis buite Augrabies. Hulle voorspel 1°C vir vanaand hier.

Jaco
Jaco
Caro


view other blogs