Botswana

view newest entries first


Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Caro
Jaco

Die SA Weerdiens het 'n hele dag van reën vir Woensdag vir die grootste deel van die Wes-Kaap en die Noord-Kaap voorspel. Nóg 'n kouefront word teen Donderdag verwag en dié kouefront hou swaar reën, sneeu en wind in. – Netwerk24

Jaco
Aandete in wording by Grasberg 13km Noord van Nieuwoudtville. Pasta en mince. Daar waai 'n koue wind.
Jaco

Vanoggend in die reën tente opgeslaan. Mik nou in 'n algemene noordelike rigting.

Jaco
Jaco
Jaco

Die Hantamvlaktes is nat en groen. 🌈

Jaco
Loeriesfontein se windpompe.
Jaco
Noordwester gekoop by Brandvlei se kafee.
Jaco

Ry nou na Verneukpan.

Caro
Caro
Caro
Caro


view other blogs